YAMAHA 660 RAPTOR QUAD

20000 R

Quad is in goeie werkende kondisie. Start maklik. Loop baie sterk. Ligte en als werk. Geen gebreke nie. Air Age performance pyp en nerve bars met reverse rat. Kontak my op 0839629699 vir meer

Location: Gauteng - Moot
Added on 7 years ago and expires on 28 March, Ad id: 206563          244 visits